RADIO EENDRAG



       
        

We have also opened a new Music blogger on
Google......

We welcome ALL OUR FRIENDS AND FANS
and hope you to follow us on SAM-South African Music google blog...

http://sam-southafricanmusic.blogspot.de/

 admin@radioeendrag.co.za
radioeendrag@gmail.com

 RADIO EENDRAG SE AUTO DJ PROGRAMM
RSS   Vivo ora: jaloers bokkie.mp3 Ascoltatori: 3 (massimo9999)
 
57min. fa   Tina Turner - The Best
13o. 51min. fa   Knock 3 Times
1g. 3o. 45min. fa   54 5de Straat.mp3
1g. 18o. 2min. fa   She,s In Love With You
2g. 8o. 15min. fa   Die Bloutrein Is Sy Pel
2g. 21o. 50min. fa   This Old House - This Old House
3g. 12o. 5min. fa   Groenblare
4g. 1o. 22min. fa   Ramkat.mp3
4g. 15o. 55min. fa   Midnight Special.mp3
5g. 6o. 5min. fa   Bonnie Tyler - Bitterblue - Bitterblue
5g. 19o. 50min. fa   Thorn In My Side.mp3
6g. 10o. 21min. fa   Have I Told You Lately
7g. 23min. fa   03 Do You Love Me.mp3
7g. 15o. 23min. fa   My Huis Is Waar My Hart Is
8g. 5o. 53min. fa   Breek Die Ys
8g. 20o. 30min. fa   Vensters Van My Hart
9g. 11o. 47min. fa   Juanita Du Plessis - Ek En Jy - Jambalaya
10g. 2o. 16min. fa   Verskeie - Select Musiek Se Treffers 25 Jaar Disc 3 - Vat Hom Pappie
10g. 17o. 53min. fa   Radio Dancing
11g. 9o. 4min. fa   Die Lewe Sonder Jou
11g. 23o. 1min. fa   Believe.mp3
12g. 14o. 40min. fa   Nightshift
13g. 4o. 33min. fa   Kurt Darren - In Jou O - Op `n Dag Soos Die
13g. 19o. 57min. fa   Suspicious Mindselvis.mp3
14g. 10o. 16min. fa   Dirty Dancing - Hungry Eyes
15g. 14min. fa   01 Back Seat Of My Cadillac.mp3
15g. 15o. 30min. fa   Love Is A Stranger
16g. 6o. 8min. fa   George Baker - Bella Maria
16g. 20o. 34min. fa   Evidence That The Protocols Of Zion Are Genuine, 2of4
17g. 12o. 18min. fa   Unknown Artist - Moonlight - Track 16
18g. 2o. 51min. fa   Shalala Lala.mp3
18g. 18o. 10min. fa   Die Bloutrein Is Sy Pel
19g. 9o. 56min. fa   Tina Turner - The Best
20g. 5min. fa   Needles And Pins
20g. 15o. 1min. fa   Boy Oh Boy
20g. 23o. 57min. fa   Im Alive
21g. 5o. 40min. fa   Namibsroos
21g. 20o. 52min. fa   Daar Gaan Sy
22g. 12o. 33min. fa   01 Back Seat Of My Cadillac.mp3
23g. 3o. 47min. fa   Mooie Meisiekind
23g. 19o. 8min. fa   Boesmanland
24g. 10o. 22min. fa   Trompie En Die Boksombende Liedjie.mp3
25g. 37min. fa   01 Its All Coming Back To Me Now.mp3
25g. 16o. 21min. fa   08 Diamant.mp3
26g. 7o. 15min. fa   Starship Nothings Gonna Stop Us Now.mp3
26g. 21o. 48min. fa   Danie Botha - Bring Die Koning Terug
27g. 12o. 39min. fa   Bad Moon Rising
28g. 3o. fa   Hemel Op Tafelberg
28g. 17o. 55min. fa   Anita
29g. 9o. 21min. fa   Runaway Horses.mp3
29g. 23o. 58min. fa   Elke Tree
30g. 15o. 59min. fa   Truly Madly Deeply
31g. 7o. 21min. fa   Praat Afrikaans
31g. 22o. 41min. fa   Boerevry
32g. 14o. 54min. fa   Blou Bulle - Unknown Album (4/23/2008 7:38:37 Pm) - Track 1
33g. 6o. 3min. fa   Nightshift
33g. 21o. 4min. fa   Bryan Adams - So Far So Good - Cuts Like A Knife
34g. 12o. 37min. fa   Bobby Van Jaarsveld - Vat My Saam - Vat My Saam
35g. 2o. 15min. fa   How Do I Live
 
RADIO EENDRAG

Kom gesels saam vriende:
http://fb.radioeendrag.co.za/

 We have also opened a new Radio Eendrag blogger on Google
We welcome ALL OUR FRIENDS AND FANS and hope you to follow us on Radio Eendrag.. google blog

http://radio-eendrag.blogspot.de/

Note that in order to listen to this radio stream you will need Windows Media Player installed as add-on to your browser. To download Add-on for FireFox visit this link
For Internet Explorer, just click the bar beneath your browser's address which says "Click to install Active X plugin for Windows Media Player". Alternatively,

you can download the plugin from this linkThis Live Stream uses Window's Media Player.
Windows Media Player is pre-installed in the windows operating system. If you are unable to access the  Audio Stream , you can download the latest version of Windows Media Player for your computer below:

Windows and Internet Explorer Users:
 If you are unable to access the live streams, free software is available here: 
 Windows XP, Vista or Windows 98 - 2000
 Windows Firefox users:
If you are unable to access this live stream, free software is available here: 
1. Be sure you are running the latest release of Firefox  on Windows XP or Vista, and 2. Windows Media Player Firefox plugin for  Windows XP or Vista.If you have Windows Media Player  you can access the stream with Internet Explorer 6 or newer. 




FB Blad:Radio EendragSMS lyn: 079 334 3153079 334 3153

Hier kuier ons saam, lag ons saam, deel mekaar se vreugde, huil ons saam en deel mekaar se hartseer en verlange, vier ons saam fees in goeie tye.

Hier staan ons saam en vat hande soos een groot familie.

 Hier luister ons na die nuus, die weer, maak ons lekker musiek en gesels ons oor alles wat saak maak.Lekker programme vir almal,want hier is u baie belangrik.Ja u as luisteraar beteken vir ons baie, die stasie is u stasie waar u moet gelukkig wees en uitsien om saam ons te kuier.

Daaroor is u meer as welkom om met voorstelle te kom waar ons kan verbeter en meer bied.Ja u mag van ons verskil in besprekings punte, dis u reg en niemand gaan vir u kwaad wees daaroor nie.Ons wil juis almal se sienings hoor en hoe ons mense voel oor al die dinge.Daaroor moet u deel wees en deelneem aan al ons programme.Radio Eendrag kan net effektief wees as u die Radio stasie se programme ten volle gebruik.Die programme is daar om ons mense te help waar ons kan.

Laastens wil ek net my dank uitspreek aan almal wat deel is om die stasie so 'n groot sukses te maak, asook al ons luisteraars hier by Radio Eendrag.Dit is u wat van hierdie stasie so 'n pragtige en vooruitstrewende stasie maak.

 

Baie dankie aan almal

Ek wil graag die volgende persone spesiaal bedank vir hulle onbaatsugtige bydra:

Andy en Pam daar in Duitsland

Die ontwerp en diens op die webwerf,Blogspot en Faceboek blaaie wat julle gedoen het en die onderhoud daarvan.Ook al die pragtige embleme wat julle ontwerp het vir Radio Eendrag .
 

 

Al die bystand en hulp wat jy aan Radio Eendrag verleen en altyd bereid is om te help

Dankie dat julle 24 uur, 7 dae 'n week daar is as Radio Eendrag julle nodig het, dis vriende soos julle wat Radio Eendrag  se sukses aan te danke is.

Graag wil ek ook die Dj's bedank vir die harde werk, baie ure en onbaatsugtige diens wat julle lewer.As dit nie vir julle lojaliteit was nie sou Radio Eendrag nie nou al so suksevol gestaan het nie.

                  

Radio Eendrag n stasie vir ons,
Vir nuus, waarheid in n taal vir ons,
Met DJ Uiltjie wat sy hart oopmaak,
En praat oor sake wat ons almal traak.

 Skakel in van sewe tot laat,
En luister hoe die volk praat,
Naspers bring valse waarhede,
Luister van gister en die hede..



Radio Eendrag South Africa
Radio Eendrag Based in South Africa in Cape Town

Jou beste musiek radio stasie, 24/7. Als wat jy wil hoor afrikaans, country, 80's, boeremusiek, ag als wat lekker is en lekker klink. 'n Stasie wat altyd jou voete laat jeug en jou tone laat omkrul van lekkerte.Hier kuier ons saam, lag ons saam, deel mekaar se vreugde, huil ons saam en deel mekaar se hartseer en verlange, vier ons saam fees in goeie tye en dans saam.'n Radio stasie vir die waarheid, vir ons mense, mense met goue harte, mense wat al baie in die lewe deurgemaak het, maar mense wat die kuns ken om die mooi in die lewe te wardeer en geniet.


http://www.radioeendrag.co.za/

Skakels

Net vir Rekenaar: (Speel op Media-Player of VLC Speler)
http://192.95.37.216:9986/listen.pls
Net vir BB en I phone en Nokia Radio:

http://192.95.37.216:9986/;listen.mp3/home
Kan ook op die web-werf luister by:

www.radioeendrag.co.za
www.shoutcast.com/Internet-Radio/Radio Eendrag
Kry jou VLC speler Hier:

http://www.videolan.org/vlc/index.html







 

Naandse Vriende,Hier is hy Radio eendrag se eerste uitgawe
"Eendrag Nuus".Lees hom, geniet hom hy gaan beter raak elke maand.Gee asb terugvoering waar ons kan verbeter.

Hier is hy vriende Eendrag Nuusvir April 2014!!
/April%20uitgawe%20RE.pdf
Hier is hy vriende Eendrag Nuus
vir May 2014!!
http://radioeendrag.co.za/images/Mei%20uitgawe%20RE.pdf
Hier is hy vriende Eendrag Nuus vir June2014!

http://radioeendrag.co.za/image/june%20uitgawe%20RE.pdf
Hier is hy vriende , Eendrag Nuus vir July 2014!!  

http://radioeendrag.co.za/image/Julie%20uitgawe%20pam.pdf

Eendrag Nuus vir August 2014!!
Augustus 2014(http://radioeendrag.co.za/images/Augustus%20uitgawe%20%20L.pdf.
Eendrag Nuus vir September 2014!!
September 2014
Eendrag Nuus vir October 2014!!
  http://www.radioeendrag.co.za/images/news%20for%20Oktober.pdf

  PARTNER LINKS POLLS VOTEINGS SAM EXTRAS
RADIO SAM EVENTS
OUR TEAM ADVERTISE
MEMBERS GEST BOOK
MUSIC VIDEOS RADIO EENDRAG RADIO STATIONS NEWS LETTER  
  FORUM FAN PAGES CONTACT ROOI BOK SOKKIE EVENTS SITE MAPS SA SINGERS CHAT BOX LINK LIST  
  SPONCERS OUR LINKS TOPLIST BOERVOLK RADIO COOK BOOK TRAVEL RADIO INFO LINKS  

Diese Webseite wurde kostenlos mit Homepage-Baukasten.de erstellt. Willst du auch eine eigene Webseite?
Gratis anmelden