LEKKERKAMPPLEKKE


WELKOM BY LEKKER KAMPPLEKKE






About
Kom gesels saam en vertel ons waar was die Lekker Kampplekke wat jy al besoek het. Registreer op ons webblad www.lekkerkampplekke.co.za
 
Mission
Ek is opsoek na lekker kampplekke waar vriende lekker kan gaan kamp. So, as jy weet van 'n lekker kampplekkie - bekend of onbekend - laat weet gerus. Boere wat 'n kampplekkie op hulle plaas het, is welkom om ons te kontak deur n mail te stuur na loret@lekkerkampplekke.co.za
 
Company Overview
Rikus Truter rikus@lekkerkampplekke.co.za
Loret Truter loret@lekkerkampplekke.co.za
info@lekkerkampplekke.co.za
Lekker Kampplekke liedjie
http://bit.ly/ysKRAs
 
Description
Ons het 'n omvattende gids van kampplekke en oorde in Suid-Afrika en ons buurlande. Besoek
www.lekkerkampplekke.co.za.

Lekker kampplekke het die reg om enige inligting sonder enige rede te "VERWYDER" op ons facebook blad .
Geen soortgelyke besigheid of verhuurings maatskappy het die reg om enige bemarking te doen op Lekker Kampplekke sonder ons toestemming nie.

Lekker kampplekke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige haatspraak en/of negatiewe kommentaar oor besighede nie.
https://www.facebook.com/lekkerkampplekke?fref=nf





Lekker kampplekke is op Zello.Kom sluit gerus aan by ons. As jy hou van die natuur en die buite lewe .Kom sit dan saam en deel of luister na die kamp stories en gesels oor alles en nog wat.
Hoe sluit u aan.?.Gebruik die volgende skakkel
www.zello.com en laai die sagteware GRATIS op jou sellfoon of op jou rekenaar af.
Volg die instruksies en teken dan in.Soek dan vir die Lekker Kampplekke kanaal.Sien julle daar.
— with
Sampie Goosen.







 

Home
  PARTNER LINKS POLLS VOTEINGS SAM EXTRAS
RADIO SAM EVENTS
OUR TEAM ADVERTISE
MEMBERS GEST BOOK
MUSIC VIDEOS RADIO EENDRAG RADIO STATIONS NEWS LETTER  
  FORUM FAN PAGES CONTACT ROOI BOK SOKKIE EVENTS SITE MAPS SA SINGERS CHAT BOX LINK LIST  
  SPONCERS OUR LINKS TOPLIST BOERVOLK RADIO COOK BOOK TRAVEL RADIO INFO LINKS  

Diese Webseite wurde kostenlos mit Homepage-Baukasten.de erstellt. Willst du auch eine eigene Webseite?
Gratis anmelden